Print

PRO-AMM Skietkompetisie

31-Oct-2012 Die gewilde PRO-AMM groeperingskiet vind plaas op Saterdag 10 November 2012 op die Wouter de Vos Skietbaan. Dit begin stiptelik om 09:00 en alle skuts is welkom.

Reëls:

  • enige senterslag geweer mag gebruik word
  • enige kaliber mag gebruik word op voorwaarde dat PMP ammunisie daarvoor vervaardig
  • die loop mag nie langer as 26 duim wees nie
  • die loop mag nie dikker as 22mm wees nie
  • teleskope mag net tot op 12x vergroting gestel word
  • teleskope wat oor groter vergrotings beskik, sal deur die organiseerders verseël word

Koste:

  • R60-00 vir die eerste rondte en daarna R40-00 per rondte
  • Koste sluit in: 4 rondtes en ‘n teiken
Deelnemers wat ‘n groepering van kleiner as 18mm skiet, sal binne 18 maande genooi word om aan die finale kompetisie in Pretoria deel te neem.

Slegs ammunisie wat deur PMP voorsien word sal togelaat word.



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World