Print

Roudiens - Wouter de Vos

14-Dec-2010

‘n Roudiens vir Wouter vind plaas op Woensdag, 22 Desember (sy verjaardag) om 15h00 vanuit die NG Kerk op Rheebok.

Geen blomme of ruikers asseblief. Een van sy laaste opdragte was dat donasies liewer gemaak kan word aan die SJB juniorfonds. Die juniors van die vereniging het hom baie na aan die hart gelê en hy was altyd so trots op hul prestasies.

Meer inligting hieromtrent kan by Elina gekry word na die diens, of sy kan geskakel word by: 044 6966269.



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World