Print

SJB VERHUIS NA NUWE KANTOOR

14-Sep-2011

Die nuwe SJB kantoor open op Donderdag 15 September met Melinda Bosch, ons nuwe kantoordame agter die lessenaar. Dit is geleë in Lofty Nelstraat 5, Voorbaai, Mosselbaai. Lede wat in hierdie rigting kom word uitgenooi om in te loer en ‘n koffietjie te kom drink.

Let asseblief daarop dat ons telefoon- en faksnommers, asook ons posadres verander het.

Telefoon:  +27 (0) 44 695 2319 
Faks:  +27 (0) 86 606 5069
E-Pos:  info@suidkaapjagters.co.za
Posadres:  Posbus 1364
Hartenbos 6520

Rigtingwyser

Vanaf Oudtshoorn (R328):  2de Robot regs en onmiddellik weer regs in Lofty Nelstraat tot by tweede palmboom.

Vanaf N2: Robot by Langeberg Mall – links rigting Hartenbos. Eerste robot links en onmiddellik  regs in Lofty Nelstraat tot by tweede palmboom.



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World