Print

Skietklub Appelskiet

28-Aug-2012

Langkloof Skietklub

bied aan 

Appel Skiet


 

Aangebied deur:  SUIDKAAP JAGTERS EN LANGKLOOF SKIETKLUB


PLEK: LANGKLOOF SKIETBAAN, Draai links voor die brug net voor Joubertina op die Kougapad en volg die rigtingwysers
 
DATUM: 1 September 2012
 
TYD: 08H00 Inskrywings tot 12H00
 

KOSTE: 

R100 vir jaggewere (minimum 30 patrone (middag ete ingesluit)
R20 Kleiduif vir 5 kleie
R10 vir .22 skiet 10 skote per ronte. 

JAGGEWEER:

Daar sal 6 verskillende bane wees, o.a. 'n buffel wat storm, 'n bok wat hardloop ens.

.22:

Daar sal geskiet word na lewensgrootte teikens soos 'n tarentaal dassie ens en klein "ghongs" (2 bane 5 skote elk)

HAELGEWEER:

5 Kleie in verskillende rigtings. (begin 14H00) Kleie, patrone en geweer sal beskikbaar wees.

GROOT PRYSE TE WEN

(Jnr - 16ja en jonger)

Verversings beskikbaar tydens die skiet en versterkings daarna.

KONTAKPERSONE:

Bokkie kritzinger - 083 444 2365
Rey Rademeyer - 082 854 6983
Johan Muller - 079 517 6908
Renhard Oelofsen - 082 456 0260
Marius vd Wsethuizen - 082 492 6004



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World