Print

SKIETSPANNE

05-Mar-2012

Die volgende lede gaan SJB verteenwoordig by die CHASA-Intervereniging Jaggeweerskiet in Bloemfontein. Ons wens hulle alle voorspoed toe vir die strawwe kompetisie waaraan hulle gaan deelneem en vertrou dat hulle dit sal geniet en waardige ambassadeurs vir SJB sal wees.

A Span:

Jaco Brink

Johan Du Plooy

Martel Jacobs

Valie Enslin


B Span:

Hugo Moolman

Carel Breytenbach

Sieg Minnie

Chris van Wyk


Juniors:

A. Barnard

Johan Kemp

Sieg Minnie

Jan van Wyk


Reserwes:

Arthur Lilford (SPANKAPTEIN)

Gert Lerm



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World