Streekbyeenkoms - 29 Januarie 2011
27-Jan-2011 Die streekbyeenkoms vir die Karoostreek is op Saterdag 29 Januarie en NIE op 28 Januarie soos op kalender nie. Daar is ‘n bring en braai na die skiet – bring stoele en hout saam. Dit vind plaas op Gert Lerm se plaas – kontak Joe Verwey of Gert Lerm vir meer besonderhede!”
Comment