Streeksbyeenkoms/Skietdag
28-Apr-2011Prins Albert Landbouvereniging bied aan:
Streeksbyeenkoms/Skietdag
Saterdag 7 Mei om 9H00
PLEK: Plaas van Joseph Steyn
TOEGANG: R50.00 - Skiet en braaivleisete ingesluit
PADAANWYSINGS
Vanaf Prins Albert
Draai by gholfbaan af op die Kruidfonteinpad.
Ry 17km tot by y-aansluiting.
Die plaas van Joseph Steyn kan gesien word 800m aan die regterkant.
PROGRAM
9:00 Inskiet .22 SkietSkiet op vlakvark, rooibok- en springbokteikens oor verskillende afstande.
Ghongskiet vanaf 100 – 300m
15:30: Aanbieding:Karoo helikopters- Klem op jakkalsjag
16:30: Inligtingsessie – Mike Hubersekretaris van SJB
Braaivleisete en gesellige saamkuier
KONTANTKROEG BESKIKBAAR NA DIE SKIET!!!!!



Comment