Print

Toegewyde Jagter

26-Nov-2012 Die volgende is van toepassing op toegewyde jagters wat nie voldoen aan die reëls soos neergelê.
  • Geen verdere aanmanings / kennisgewings  word uitgestuur nie.
  • Almal wat nie betyds gereageer het nie, word afgehaal.
  • Kaarte wat onvolledig ingevul of nie beëdig is nie, word afgehaal.
  • Naamlys van toegewyde jagters wat status verloor word op 15 Desember aan CHASA deurgegee.
  • Almal wat afgehaal is, word d.m.v. ‘n geregistreerde brief in kennis gestel.
  • Toegewyde jagters wat her -  aansoek doen, betaal ‘n adminfooi van R350.00.
SJB BESTUUR


Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World