Print

TROFEEMEETDAG 10 SEPTEMBER 2016

06-Sep-2016


Ons het eerskomende Saterdag ons jaarlikse Trofeemeetdag.

Hier kry die jagters geleentheid om met hulle Trofees te kom spog en te registreer om die trofee te meet. Alle inskrywings is welkom mits die jagter 'n opbetaalde SJB lid is, die trofee deur homself geskiet is en nie voorheen gemeet is nie. Trofee registrasies is R50.00 per trofee en die SA Trofeemeetsisteem word gebruik soos deur CHASA voorgeskryf.

Ons sien baie daarna uit om die jaar se trofees te sien en die  stories agter die trofees te hoor. 



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World