Print

Uitdunne vir CHASA Intervergadering skiet Bloemfontein 2014

19-Apr-2013

Lede moet daarop let dat die volgende skiete gaan gebruik word om spanne saam te stel wat SJB in Bloemfontein gaan verteenwoordig op die CHASA Intervereniging skiet 2014.

Daar moet aan minstens drie skiete deelgeneem word om te kwalifiseer. 
Die beste punte uit drie word gebruik om spanne saam te stel.

Buffeljags Ghib Bore
       2014
De Rust Posliga   2014
Riversdal Prestige   20 April 2013
Prince Albert Bay Guns   27 April 2013
Joubertina Appelskiet   7 September 2013
De Rust Prestige   26 Oktober 2013
Spanskiet   23 November 2013
     
SA Jaggeweer Suid-Kaap Ope   5 Oktober 2013
SA jaggeweer Oos-Kaap Ope   19 Oktober 2013
SA Jaggeweer Wes-Kaap Ope   Datum onbekend


Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World