Print

VLEISVERWERKINGSDAG 9 APRIL 2016

24-Mar-2016



VLEISVERWERKINGSKURSUS

SATERDAG 9 APRIL 2016

Plek         :       Margot Swiss

                        H/v Industrial & Grensstraat

George Industria

                        George

KOSTE    :       R170

TYD         :       10:00

Proe-happies sal aangebied word.

 

Verskeidenheid speserye en vleisverwerkingstoerusting sal uitgestal word, asook te koop aangebied word.

SLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS:

WOENSDAG 6 APRIL 2016

 

Kontak besonderhede:

 

SJB kantoor : 044-695 2319 (09:00-13:00)/info@suidkaapjagters.co.za

Wynand Fourie : 083 306 2498




Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World