Print

Leesstof en Artikels

GHONG-UITDAGING 18 NOV 2017

Suidkaap Jagters - Wednesday, November 22, 2017

Suid-Kaap Jagters-en Bewaringsvereniging (SJB) het hulle jaarlikse ghong-uitdaging gehou op 18 November 2017 op die plaas Aangenaam van Henry en Martie v/d Westhuizen wat in die omgewing van De Rust in die Klein Karoo geleë is.  Die kompetisie het in perfekte weersomstandighede plaasgevind en die wind kon nêrens geblameer word vir mis skote nie.  Daar was 6 bane opgestel en skuts moes oor verskillende afstande na staalplate skiet wat uit verskillende groottes bestaan het.  Die afstande het gewissel vanaf 190 meter tot 412 meter.  Daar is uit verskillende posisies geskiet nl. lê, staan, oor ‘n skoppaal en vanaf ‘n sleepwa waar die hele span op die wa moes stelling inneem. In die oë van ‘n skut sal ‘n sleepwa en skoppaal nooit weer dieselde betekenis hê nie. Die dag se pryse was deur Klein Karoo Agri geborg wie se hoofkantoor in Oudtshoorn geleë is. Om almal ‘n kans te gun om ‘n prys te wen is daar verskeie gelukkige trekkings gehou waaronder meer ‘n teleskoop.  116 skuts het vanaf alle uithoeke vir die kompetisie ingeskryf,  die kompetisie moes in  spanverband voltooi word en ‘n span het uit 4 lede bestaan, indien daar ‘n dame of junior in die span was het die span 200 bonus punte vir so ‘n skut ontvang en veterane het 100 bonuspunte ontvang.  Lees verder...

GHONG-UITDAGING 18 NOV 2017 UITSLAE

Suidkaap Jagters - Monday, November 20, 2017

Sien uitslae van die ghong-uitdaging op die SJB webtuiste : "Services"; "Belangrike vorms en data";  "2017 Ghong-uitdaging uitslae" Lees verder...

SJB HOU ALGEMENE JAARVERGADERING

Suidkaap Jagters - Tuesday, November 14, 2017

Suid-Kaap Jagters hou jaarvergadering en bestuursverkiesing Lees verder...

UPDATE ON EXPIRED LICENCES AND THE FIREARM AMNESTY

Suidkaap Jagters - Thursday, June 15, 2017
 Lees verder...

SUID-KAAP JAGTERS BLINK UIT IN BLOEMFONTEIN!

Suidkaap Jagters - Tuesday, April 04, 2017

Die Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid Afrika (CHASA )hou jaarliks ‘n intervereniging-skietkompetisie waar al die verenigings in die land meeding om die beste span te bepaal.  Die afgelope kompetisie is deur Vrystaat jagters aangebied by Monte Bello wat naby Bloemfontein geleë is. 57 spanne uit alle uithoeke van Suid Afrika het aan die kompetisie deelgeneem. Daar is in vier verskillende afdelings meegeding nl. ope afdeling, veterane, juniors en dames.  Elke span het uit vier lede bestaan en die punte is per span bereken.  Lees verder...

WILDMAN VELDSKIET 18 MAART 2017

Suidkaap Jagters - Tuesday, March 28, 2017

Wildman Hunting & Outdoor borg skietdag op Oudtshoorn  Lees verder...

CHASA RAADSVERGADERING MOSSELBAAI

Suidkaap Jagters - Friday, February 24, 2017

KONFEDERASIE VAN JAGTERSVERENIGINGS VAN SUID AFRIKA HOU VERGADERING IN MOSSELBAAI  Lees verder...

SSK VELDSKIET 4 FEBRUARIE 2017

Suidkaap Jagters - Monday, February 06, 2017

Suid-Kaap Jagters in samewerking met SSK hou skietdag  Lees verder...

GHONGSKIET 19 NOVEMBER 2016

Suidkaap Jagters - Tuesday, November 29, 2016

Suid-Kaap Jagters hou ghongskiet op Waterkloof Lees verder...

PROAMM 12 NOVEMBER 2016

Suidkaap Jagters - Tuesday, November 22, 2016

Suid-Kaap Jagters bied PROAMM aan Lees verder...


Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World