Print

Leesstof en Artikels

SUID-KAAP JAGTERS BLINK UIT IN BLOEMFONTEIN!

Suidkaap Jagters - Tuesday, April 04, 2017

Die Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid Afrika (CHASA )hou jaarliks ‘n intervereniging-skietkompetisie waar al die verenigings in die land meeding om die beste span te bepaal.  Die afgelope kompetisie is deur Vrystaat jagters aangebied by Monte Bello wat naby Bloemfontein geleë is. 57 spanne uit alle uithoeke van Suid Afrika het aan die kompetisie deelgeneem. Daar is in vier verskillende afdelings meegeding nl. ope afdeling, veterane, juniors en dames.  Elke span het uit vier lede bestaan en die punte is per span bereken.  Lees verder...


Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World