Print

Leesstof en Artikels

Conducting of Safe Inspections

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Applications for the renew al of firearm licences in terms of the Firearms Control Act , 2000 (Act no. 60 Of 2000)  (by Direct or Section Head: Firearms, Liquor and Secondhand goods control, JJ Bothma) Lees verder...

CHASA Kursusse 2009 (Wynand Fourie)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Gedurende 2009 was daar 5 volwaardige kursusse en 3 verkorte weergawes aangebied. Lees verder...

CHASA Intervereningingskiet 2010 (Wouter De Vos)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Volgens Willem Botha is die datum vir volgende jaar se kompetisie 13 Maart (wat ons nie veel tyd gee om spanne saam te stel nie…).  Lees verder...

Buffeljags Veldskiet (Nelis Swart)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Op Saterdag 28 Februarie is ‘n skietdag op die mees suidwestelike grens van SJB aangebied. Dit is op die grens van SJB en Kaapjag. Lees verder...

.22 Posliga (Wouter De Vos)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Die eerste .22 Posligaskiet is op 26 September op Georgeheim gehou en deur 27 skuts bygewoon wat die dag terdeë geniet het. Lees verder...

Veldskiet te Kouma

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Op 23 Januarie 2010 was daar ‘n veldskiet te Kouma aangebied.  Die opkoms was teleurstellend.  Lees verder...

"Walk and Stalk" 10 belangrike punte om te onthou

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Om n bok te bekruip en op 5 tot 25 meter te jag is ? besonderse ervaring en ek wil dit vir alle boogjagters aanbeveel. Die artikel is vir boogjagters wat hul loop en bekruip tegniek wil verbeter. Lees verder...

Tydelike magtiging om 'n vuurwapen te besit

Suidkaap Jagters - Friday, January 01, 2010

Artikel 21 van Wet 60 van 2000 Wys my ’n jagter wat nie sal kan getuig van sy verliefdheid toe daardie droomjaggeweer sy oog die eerste keer in die vuurwapenhandelaar se winkel gevang het nie.  Lees verder...


Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World