Print

Leesstof en Artikels

CHASA NUUSBRIEF/NEWSLETTER JANUARY 2015

Suidkaap Jagters - Thursday, February 26, 2015

Die nuutste Chasa nuusbrief kan nou afgelaai word. Lees verder...

CHASA NUUSBRIEF/NEWSLETTER DECEMBER 2014

Suidkaap Jagters - Monday, December 08, 2014

Die nuutste Chasa nuusbrief kan nou afgelaai word. Lees verder...

CHASA NUUSBRIEF/NEWSLETTER NOVEMBER 2014

Suidkaap Jagters - Monday, December 08, 2014

Die nuutste Chasa nuusbrief kan nou afgelaai word. Lees verder...

VOORSITTERSVERSLAG 2014

Suidkaap Jagters - Wednesday, December 03, 2014

Die voer het te laat gekom . Ek kyk al 12 jaar na Madiba se beeste, hulle is nie siek nie , dis net die gras wat te min is. Dit is die woorde van Mandela se veewagter nadat vrektes onder die kudde begin maai het , berig Die Burger. Lees verder...

DIE VLAKTE SPANSKIET 2014

Suidkaap Jagters - Tuesday, November 25, 2014

“The Great Southern Cape Ghong Challenge”  Na al die harde werk van 2014 is besluit om die skiet-jaar af te sluit met ‘n pretskiet in die vorm van ‘n spanskiet op ‘n 30 ghong -ghongbaan.   20 Spanne met ‘n totaal van 77 skuts  het ingeskryf waaronder 11 juniors en 7 dames. In die sterk wind was dit nie ‘n maklike skiet nie. Die naaste ghong was op 185 meter geplaas met die verste op 440 meter. Die maksimum punte vir ‘n span was 3600 en individuele punte het uit 900 getel. Lees verder...

PRO AMM 2014

Suidkaap Jagters - Wednesday, November 19, 2014

Die jaarlikse PRO AMM groeperingskiet van die Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging het op Saterdag 8 November op die Wouter de Vos Skietbaan naby Klein Brakrivier plaasgevind. Teikens en ammunisie is verskaf deur PMP (Denel Pretoria Metal Pressings) en pryse is verskaf deur Wildman Hunting & Outdoor in die Cape Gate winkelsentrum te Brackenfell.  Die doel van die kompetisie was om te kyk watter skuts die beste groeperings oor ‘n afstand van 100 meter behaal met fabrieksammunisie. Lees verder...

CHASA NUUSBRIEF/NEWSLETTER OCTOBER 2014

Suidkaap Jagters - Monday, November 10, 2014

Die nuutste Chasa nuusbrief kan nou afgelaai word. Lees verder...

CHASA NUUSBRIEF/NEWSLETTER SEPTEMBER 2014

Suidkaap Jagters - Monday, November 10, 2014

Die nuutste Chasa nuusbrief kan nou afgelaai word. Lees verder...

SJB Algemene jaarvergadering

Suidkaap Jagters - Friday, November 07, 2014

Die algemene jaarvergadering van die Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging (SJB) het die afgelope Saterdag plaasgevind te Pine Lodge, George. Trofeë en skilde is uitgereik aan lede wat presteer het die afgelope jaar. Presidentstoekennings is toegeken aan twee lede, Naudé Viljoen en Flip Coetzee asook erelidtoekennings aan Mike Huber en Arthur Lilford  vir buitengewone diens aan die Vereniging en die jagbedryf. Die nuwe bestuur is verkies vir 2015. Louis Welman – President, Neels Meyer – Voorsitter, Peet louw – Sekretaris, Wynand Fourie – Adminbestuurder/ Tersourier / Senior opleiding, Arthur Lilford – Skietdae, Len Nel – Natuurbewaring, George Butler – Streeksbestuurder Kus-Wes, Flip Coetzee – Kus- Sentraal / Oos, Deon Greyling – streeksbestuurder Karoo- Sentraal / Wes, Gideon Joubert Karoo- Oos en Johan Moolman – Karoo- Noord. Die vergadering is bygewoon deur meer as 100 lede. Lees verder...

JUNIOR JAGTERS LEER SKIET

Suidkaap Jagters - Friday, October 24, 2014

Die afgelope naweek het weer gesorg vir groot opwinding toe 16 junior jagters opgedaag het vir die eerste gedeelte (skietopleiding) van die gesogte junior jagopleidingskursus van die Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging (SJB). Dit het plaasgevind op die plaas Kouma in die Mosselbaai distrik. Hierdie eerste gedeelte van die kursus wat op nasionale vlak erken word vir toegewyde jagter status is die voorloper tot die finale deel van die kursus, nl intensiewe jagopleiding wat gedurende die Junie/Julie-skoolvakansie volgende jaar in die Kalahari gaan plaasvind. Lees verder...


Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World