Print

Leesstof en Artikels

2006 Boogjag Sukses

Suidkaap Jagters - Tuesday, April 20, 2010

Gedurende Januarie 2006 leer ons lede van SJB boogskiet en in Junie 2006 skiet twee van hulle elk ? wildevark. Hier is Pottie Potgieter met sy PSE Baby-G en Nols Louw  met sy splinternuwe ROSS, beide boë was gestel op 65 pond. Die wildevarke is onderskeidelik op 20 en 22 meter geskiet.      Lees verder...

CHASA Boogjag Opleiding

Suidkaap Jagters - Tuesday, April 20, 2010

Gedurende 15/16 September 2006 het 13 boogjagters (12 lede van SJB en 1 van Kaapjag) die 1ste CHASA Boogjagters kursus wat deur SJB aangebied is, voltooi. Lede se ouderdome het gewissel van 15 tot 62. Lees verder...

2007 Boogjag

Suidkaap Jagters - Tuesday, April 20, 2010

Hier is  Hennie se storie
Ek het die Takbokke bekruip, maar eers met my derde poging die namiddag kon
ek daarin slaag om na genoeg te kom. Lees verder...

Pyl en Boog (Koos De Wet)

Suidkaap Jagters - Tuesday, April 20, 2010

Met ons eerste skietdag in 2009 het 24 skuts opgedaag! Ek het nog altyd daarvan gedroom om 20 of meer skuts by ‘n boogskietdag te kry en toe gebeur dit sommer vroeg in die jaar! Lees verder...


Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World