Print

Leesstof en Artikels

“Coldburg"

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Ek, Sarel Jacobsz, Glen McGill en Johan Smit op pad na die eerste Whitesmoke Nasionale Swartkruit byeenkoms in die land. George, ten tye van vertrek was redelik koud, maar nie so koud soos “Coldsburg” nie. Ons doen aan by Graaff Reinet, waar saam met Peter en Ingrid Robinson en Gavin Margate van George Sportskietklub, ons die Museum besoek. Ons vind daar ‘n uitstalling van ou pangewere, Boereoolog memorobillia en ander uitstallings, te veel om op te noem. Lees verder...

Spesiale voor jagtyd aanbod

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

RWS 243W 105gr T-mantel
Gewone prys vir 20     R280 Lees verder...

Prestige op De Rust (Wouter De Vos)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Nóg ‘n groot sukses! 65 Skuts het die gasvryheid van Martie & Kie en die organisasie van Danie en Armand, wat hul laaste skiet (of so dink hulle) van hul termyn op die bestuur aangebied het, geniet. Lees verder...

Georgeheim Skietbaan (Wouter De Vos)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Na vele klagtes deur bure oor die skietbaan, het Struan besluit om die baan te sluit. Alles is egter nie verlore nie en hy is besig om ‘n ander baan verder weg, genaamd DORINGKLOOF, gereed te kry. Lees verder...

CHASA Intervereningingskiet 2010 (Wouter De Vos)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Volgens Willem Botha is die datum vir volgende jaar se kompetisie 13 Maart (wat ons nie veel tyd gee om spanne saam te stel nie…).  Lees verder...

Veldskiet te Kouma

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Op 23 Januarie 2010 was daar ‘n veldskiet te Kouma aangebied.  Die opkoms was teleurstellend.  Lees verder...


Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World