Print

Leesstof en Artikels

Rooi sand kameeldoring kampvure en dorings laat jong jagters se oe blink

Suidkaap Jagters - Friday, July 19, 2013

Op 21 Junie vertrek vyf volgelaaide bakkies met ‘n opleidingspan van agt volwassenes en veertien junior lede van die Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging(SJB) na die Noord-Kaapse Kalahari vir die tweede been van praktiese junior jagopleiding. Die groep junior lede van die vereniging het reeds as laerskoolleerders die Veldskool oor 3 dae asook die Skietkliniek oor 4 dae, onder bekwame en entoesiastiese opleidingsbeamptes deurloop. Hierdie laaste kursus bied die geleentheid aan elke student om onder mentorskap sy voorsitplek te kon kies en voorberei, eie springbok kon skiet, reg ontwei, na die jag kan afslag, uitmekaar maak, asook die proses van bewerking kon deurloop, nl., vleismeul draai, derms losknoop , maalvleis voorberei , self wors stop en te verpak. Lees verder...

Juniors in die Suid-Kaap

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

SJB is baie trots op sy jonger lede wat die Junior afdeling by die CHASA Interverenigingskiet op Chesas Peak gewen het! Lees verder...

Junior Jagopleiding 2009 (Neels Meyer)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Dit was beslis ‘n ervaring wat ons lank sal by bly.” “Ons het so baie geleer en ook dinge gesien wat ons andersins nie sou nie.” “Ons het baie geleer, lekker geëet, gesels, maats gemaak, lekker gejag, rooi sand gesien, koud gekry, om kampvure gesit, natgereën, kombuisdiens gedoen, geslag, hout bymekaar gemaak, spooruitkenning, prêt gehad en onder die swarthaak deurgeloop Lees verder...


Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World