Print

Leesstof en Artikels

PMP Groepering (Wouter De Vos)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

SJB is baie trots op Gert Lerm wat vanjaar die Nasionale PMP Groeperingskompetisie in Pretoria gewen het! Sy groep met die 308 was net ‘n rapsie groter as 5mm wat beteken dat al drie skote feitlik deur dieselde gat is. Lees verder...

Buffeljags Veldskiet (Nelis Swart)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Op Saterdag 28 Februarie is ‘n skietdag op die mees suidwestelike grens van SJB aangebied. Dit is op die grens van SJB en Kaapjag. Lees verder...

.22 Posliga (Wouter De Vos)

Suidkaap Jagters - Friday, January 22, 2010

Die eerste .22 Posligaskiet is op 26 September op Georgeheim gehou en deur 27 skuts bygewoon wat die dag terdeë geniet het. Lees verder...


Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World