Artikels


category sub category title description date page
Article Content Article Inwyding van nuwe opleidingslokaal Suid-Kaap Jagters het onlangs die nuwe opleidingslokaal by die Wouter de Vos skietbaan ingewy. 2019-06-06 read more...
Article Content News Genotvolle Veldskiet te Prince Albert - Bay Guns BAY GUNS het die Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging se veldskietkompetisie geborg wat op die plaas Rietfontein in die Prince Albert-distrik plaasgevind het. 2019-05-09 read more...
Article Content Events Junior Skietdag Uitnodiging - Wouter de Vos Skietbaan Daar is baie kinders wat belangstel in die jag-en skietsport wat nie geleentheid het om met vuurwapens in aanraking te kom nie omdat hul ouers nie jagters is of in besit van vuurwapens is nie. Saterdag 4 Mei 2019. 2019-05-04 read more...
Article Content Events Bay Guns Geborgde Skietdag Bay Guns Geborgde Skietdag. Prince Albert, die plaas van Joseph Steyn. Saterdag 27 April 2019. 2019-04-27 read more...
Article Content News Wildman skietdag te Nooitgedag Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging se veldskietkompetisie geborg deur Wildman het op 6 April 2019 op die plaas Nooitgedag net buite Oudtshoorn plaasgevind. 2019-04-10 read more...
Article Content Announcements Wouter de Vos Skietbaan Wouter de Vos skietbaan gesluit op Saterdag 2 Maart 2019. 2019-03-02 read more...
Article Content News SSK Veldskiet 2019 Suid-Kaap Jagters- en bewaringsvereniging (SJB) het in samewerking met Sentraal Suid Kooperasie (SSK) die eerste groot skietdag van 2019 op die plaas Kweekkraal in die distrik van Riversdal aangebied. 2019-02-21 read more...