Artikels


category sub category title description date page
Article Content Events Nightforce Gong Team Challenge Alle SJB lede word uitgenooi om spanne te maak en te kom saam skiet, 21 Sept 2019, George, Western Cape. 2019-09-21 read more...
Article Content Announcements Struan Robertson Struan Robertson is vanmiddag 13:00 oorlede na ‘n lang siekbed... 2019-08-12 read more...
Article Content Article Inwyding van nuwe opleidingslokaal Suid-Kaap Jagters het onlangs die nuwe opleidingslokaal by die Wouter de Vos skietbaan ingewy. 2019-06-06 read more...
Article Content News INTERNAL CIRCULAR - INTERNE OMSENDBRIEF - 1/2019 It is one of CHASA’s strategic aims to give more attention to the canvassingof junior hunters as well as to promote their involvement in association activities. 2019-05-30 read more...
Article Content News Genotvolle Veldskiet te Prince Albert - Bay Guns BAY GUNS het die Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging se veldskietkompetisie geborg wat op die plaas Rietfontein in die Prince Albert-distrik plaasgevind het. 2019-05-09 read more...
Article Content Events Junior Skietdag Uitnodiging - Wouter de Vos Skietbaan Daar is baie kinders wat belangstel in die jag-en skietsport wat nie geleentheid het om met vuurwapens in aanraking te kom nie omdat hul ouers nie jagters is of in besit van vuurwapens is nie. Saterdag 4 Mei 2019. 2019-05-04 read more...
Article Content Events Bay Guns Geborgde Skietdag Bay Guns Geborgde Skietdag. Prince Albert, die plaas van Joseph Steyn. Saterdag 27 April 2019. 2019-04-27 read more...
Article Content News Wildman skietdag te Nooitgedag Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging se veldskietkompetisie geborg deur Wildman het op 6 April 2019 op die plaas Nooitgedag net buite Oudtshoorn plaasgevind. 2019-04-10 read more...
Article Content Announcements Wouter de Vos Skietbaan Wouter de Vos skietbaan gesluit op Saterdag 2 Maart 2019. 2019-03-02 read more...
Article Content News SSK Veldskiet 2019 Suid-Kaap Jagters- en bewaringsvereniging (SJB) het in samewerking met Sentraal Suid Kooperasie (SSK) die eerste groot skietdag van 2019 op die plaas Kweekkraal in die distrik van Riversdal aangebied. 2019-02-21 read more...