Rain Veldskiet - 12 Maart 2022


Veldskiet

INSKRYWINGSGELDE: *R320.00, Juniors – R160.00 tot 8 Maart 2022

daarna R390 en R230 (junior)

Voorafinskrywings noodsaaklik.

* Ligte ete ingesluit

           

Vooraf inskrywings en depositostrokies moet voor 13:00 op Dinsdag, 8 Maart 2022 gestuur word na een van die volgende :    (INSKRYWINGS SAL OOK OP DIE DAG AANVAAR WORD.)

 

Betalingsbesonderhede:          Standard Bank

George

Rek. nr. : 082899797          

Takkode: 050214  

Gebruik asb voorletters en van as verwysing

General Rules Applicable on Shooting Days

 

AANLYN INSKRYWINGSVORM

Sat, 12 Mar 2022