Inwyding van nuwe opleidingslokaal


Suid-Kaap Jagters het onlangs die nuwe opleidingslokaal by die Wouter de Vos skietbaan ingewy. Die lokaal is vernoem na Struan Robertson (op wie se plaas die fasiliteite geleë is).

SJB bedank Ian, Irma & Struan vir hulle bydrae die afgelope jare en ook almal wat die oprigting van die lokaal moontlik gemaak het.

 

 

Foto: vlnr Ian Robertson, Irma & Struan Robertson saam met SJB se president, Louis Welman.

Thu, 06 Jun 2019