SUID-KAAP JAGTERS-EN BEWARINGSVERENIGING

Tuisblad

Welkom by die amptelike webtuiste van SJB, die grootste kultuurvereniging in die Tuinroete en die tuiste van die Suid-Kaap se jagter-bewaarders.

Suid-Kaap Jagters se missie is om die toekoms van jag te verseker deur die bewaring en volhoubare ekonomiese benutting van ons natuurlike hulpbronne, die daarstel van'n kultuur van etiese jag, en die uitbou van die sport en die beeld van die jagter.

Met hierdie doel voor oe bied ons aan ons lede kameraadskap, opwindende aktiwiteite, inligting, opleiding, sosiale interaksie en erkenning van prestasie.

Home

Welcome to the official web site of SJB, home of hunter-conservationists, and the largest cultural organisation on the Garden Route.

Southern Cape Hunters' mission is to secure the future of our hunting heritage by supporting the conservation and sustainable utilisation of our natural resources, by fostering a common culture of ethical conduct amongst hunters, and by promoting the image of hunters.

In order to achieve this we offer our members fellowship and exciting activities through information sharing, training, social events and the recognition of performance.

SJB GRONDWET

Guide for Hunters in the Western Cape

Hunting is a legal activity in South Africa. Every province has its own "do's and don'ts" when it comes to hunters. This guide specifi cally highlights the most important information regarding legislation and regulations relevant to hunting in the Western Cape. In particular it focuses on people who hunt with fi rearms.

Read more...

Articles Feed

SJB ledegeld:
SJB ledegeld vir 2022 - R650. Jnrs & vroue wie se man lid is - R325. Pensioenarisse - R490. Sperdatum 31 Januarie 2022. Navrae : info@suidkaapjagters.co.za
News

WILDMAN HUNTING & OUTDOOR:
2021 Festive season promotions.

Read more...
WILDMAN HUNTING & OUTDOOR, Article Content Tue, 14 Dec 2021
News

Wildman Ghonguitdaging 2021:
Dit was Saterdag 13 November 2021 weer die groot dag vir die spanne van vier om tydens die ghonguitdaging hul staal te wys.

Read more...
Wildman Ghonguitdaging 2021, Article Content Thu, 18 Nov 2021
Events

Ghong Uitdaging 2021:
Wildman George, tesame met Suid-Kaap Jagters hou hulle jaarlikse ghong uitdaging op 13 November 2021

Read more...
Ghong Uitdaging 2021, Article Content Sat, 13 Nov 2021

Helpende Hand

Helpende Hand Wes-Kaap, Wildman en Suid-Kaap Jagters bied 'n inisiatief aan om kleuters te help wat nie toegang tot 'n gebalanseerde maaltyd het nie.

Kom ons help saam