Ek onderskryf die missie van die SUID-KAAP JAGTERS- EN BEWARING (SJB):
Die bewaring en volhoubare ekonomiese benuttig van ons natuurlike hulpbronne, die daarstel van 'n kultuur van etiese jag, en die uitbou van die sport en die beeld van die jagter.
Ek verklaar dat ek nog nooit binne of buite die Republiek van Suid-Afrika skuldig bevind is aan enige oortreding van enige Wet of Ordonnansie of Regulasies met betrekking tot jag, natuurbewaring en vuurwapenwette nie.